Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
6 April 20105 April 2010

Reaksie op Moslem-optrede in Antwerpen

Geert van Istendael
Geert van Istendael

Die reaksie op Benno Barnard se lesing wat verlede week deur Moslem-ekstremiste ontwrig is, en waaroor Nuuswekker gister berig het, was snel en kragtig. Patrick Janssens, burgemeester van Antwerpen (waar die insident plaasgevind het) het volgens De Papieren Man die volgende gesê: “‘Dit raakt aan het beginsel van democratie, het recht op meningsuiting. Het is precies een vergadering van de Opec-landen die uit de hand loopt.” Ook hy – soos Barnard – wil die saak na die hof neem. “Dit is een symbooldossier waarop snel moet worden gereageerd. Ik heb de juridische dienst van de stad de opdracht gegeven na te gaan wat we hiertegen kunnen doen. Strafrechtelijk is weinig mogelijk – er werd geen schade aangericht. Maar misschien zijn er stappen via de burgerlijke rechtbank mogelijk”, het hy gesê.

Volgens Annemie Turtelboom, die Minister van Binnenlandse Sake, gaan die webtuiste Sharia4Belgium, wat vir die opstoking verantwoordelik was, permanent van die internet verwyder word. (Dit is inderdaad reeds sedert die naweek verwyder.) “Ik ben even verontwaardigd als Benno Barnard. Ik keur dit ten stelligste af. Meer nog, ik vind het gevaarlijk. Radicalisme heeft geen plaats binnen onze maatschappij.”

Die PEN-Klub Vlaanderen het die optrede van die radikales as “onverantwoord en onaanvaardbaar” beskryf. “Zonder vrijheid van spreken is elke constructieve dialoog onmogelijk, zonder verdraagzaamheid kan een democratie niet bestaan.” Geert Van Istendael, voorsitter van die Vlaamse PEN-vereniging het hom op kenmerkende wyse soos volg uitgelaat: “Tien jaar geleden, nee, vijf jaar geleden, ach nee, nog maar een paar maanden geleden zou iedereen aan wie je dit voorspelde, in smakelijk geschater zijn uitgebarsten. Bij ons? In vredelievend België? In gezapig Vlaanderen? Je bent op je kop gevallen. Je lijdt aan acute islamofobie. Vijanden zouden zeer overtuigd hebben geroepen: je bent een bange, blanke man. Je bent een aftandse paternalist. Je bent een racist. Eergisteren was het, helaas, duizend keer helaas, verdomd nog aan toe, eergisteren was het zo ver.”

Hoe het Johan van Wyk dit al toentertyd in sy bundel, Deur die oog van die luiperd gestel? “Ic ben schreeuwen / omdat daar monsters sijn.”

Soveel dae, soveel dinge, nè?

Nietemin, laat die res van hierdie week vir jou sonder enige stoornisse verloop. En laat kom daardie bydraes vir vandeesmaand se Blogfokus, hoor. Dit is immers ‘n uitdagende een, is dit nie?

Mooi bly.

LE

 

 

Deel:

  • Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Click to share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading...

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Resensie: “Atrium” (Marlise Joubert)
  • Meyer van Rensburg. BB
  • Stephan du Toit. Geklief
  • Margaret Cordier. Die mens as bouer
  • Joan Hambidge. George Steiner en Gerrit Kouwenaar

Nuutste kommentaar

  1. Hein Viljoen on Joan Hambidge. George Steiner en Gerrit Kouwenaar20 January 2026

    Joan Jy skryf: "By Kouwenaar: die maan en die perse word één". Die hele ryk Persiese wêreld - Babilon, spykerskrif,…

  2. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  4. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  5. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d