Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
13 May 201013 May 2010

Die digter se politieke stem

Vaclav Havel
Vaclav Havel

In the squares of the city–in the shadow of the steeple
Near the relief office–I see my people
And some are grumblin’ and some are wonderin’
If this land’s still made for you and me.

In ‘n artikel op die Poetry Foundation se webblad spreek David Biespiel sy kommer uit oor die Amerikaanse digters se beskroomde afwesigheid wanneer dit kom by politieke kwessies. En ja, uiteraard herinner dit my summier aan Danie Marais se soortgelyke opmerkings enkele weke gelede.  

En dit is veral die tweede paragraaf in die aanloop tot sy betoog wat myns insiens van belang is vir ons: “This divide between poet and civic life is bad for American poetry and bad for America, too. Decade after decade, poetry slips into its fifteen-hundred-copy-print-run oblivion and scattered identities on the Internet, and we hear not one chirrup about it from the leading thinkers or writers who have access to a dialogue with the greater public. The culture-consuming audience that should provide poetry’s best readers has scarcely noticed its diminishment. Or if they have noticed, they have also come to feel excluded, unconcerned, and dismissive because they believe that American poetry has become so esoteric that figuring out the differences among the warring poets and styles is wholly unnecessary for leading a culturally rich or civically engaged American life.”

Daarna volg ‘n indringende – en myns insiens ‘n briljante – uiteensetting van die digkuns en wat die aktualiteit daarvan behoort te wees. Sy hele betoog sentreer ondermeer rondom die volgende standpunte: “The same forces that make the American citizenry anti-poetic have also made Americans, including poets, anti-civic. The citizenry has turned inward and toward very specific pursuits–so while the American poet was specializing in the self, the potential audience for poetry was too.” […] “Given the ability our poets have to write poems that penetrate differences and discover connection, and given poetry’s ancient predisposition for moral persuasion, surely America’s poets are uniquely qualified to speak openly in the public square among diverse or divisive communities.”

En dan, sy uiteindelike slotsom: “The American poet must speak truth to power and interpret suffering. And just as soon as the American poet actually speaks in public about civic concerns other than poetry, both American poetry and American democracy will be better off for it.”

Beslis die moeite werd om te lees. Die volledige artikel is beskikbaar by Poetry Foundation óf Huffington Post. En, indien jy ook weer wil teruglees na Danie Marais se essay “Stilte in die hof!” kan jy dit hier vind.

***

Vanoggend is daar twee nuwe plasings om aan te kondig, en dit is Carina Stander se gedig in nege dele “‘n Kind het uit my uit gegaan“, en Chris Coolsma se heerlike stuk oor misverstande in die poësie wat hy na aanleiding van ‘n artikel deur Robert Anker geskryf het.

Lekker lees en wees tog maar deurentyd op die uitkyk vir struikrowers; hulle kom dikwels in die gedaante van ‘n swak gedig …

Mooi bly.

LE

 

 

Deel:

  • Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Click to share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading...

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Joan Hambidge. The upturn palm
  • Albi Prinsloo. Verlossing
  • Retha van Deventer. ekwilibrium
  • Hennie Maartens. Water

Nuutste bydraes

  • Elmarie Nienaber Van Kampen. trapklip no 12
  • Nuwe bundel van Miel Vanstreels
  • Marthé McLoud. 31 Desember 1997
  • AVBOB Persverklaring
  • Digtersprofiel: Daniel Hugo

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d