Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
19 May 201019 May 2010

Margaret Atwood gekritiseer oor Israeliese prys

Margaret Atwood
Margaret Atwood

Margaret Atwood, Kanadese skryfster en ondervoorsitter van die Internasionale PEN-vereniging, is onlangs heftig in die media gekritiseer vir die Israeliese prys wat sy in ontvangs geneem het. Die gesogte Dan David-prys, wat 1 miljoen dollar beloop, is gesamentlik aan haar en die Indiese skrywer, Amitav Ghosh, toegeken. Kort na die aankondiging het ‘n Palestynse drukgroep egter reageer en haar versoek om dié toekenning van die hand te wys. Volgens De Papieren Man se berig het sy haar soos volg hieroor uitgelaat:

“We doen niet aan culturele boycots. Daarmee zou ik alle schrijvers overboord gooien die over de hele wereld gevangen zitten, gecensureerd, in ballingschap zitten en vermoord werden voor wat ze publiceren. (…) Schrijvers hebben geen wapens.” Wat ze doen is genuanceerd, wat wil zeggen dat het gaat over mensenlevens en niet over propaganda.”

Lees gerus op haar webblad die blog-inskrywing wat sy geplaas het en waarin die toespraak wat sy en Amitav Ghosh gesamentlik tydens die oorhandiging gelewer het, vervat is. Lees ook die nuusdekking wat deur die Times of India aan dié polemiek gegee is.

Vir jou leesplesier plaas ek haar beroemde gedig, “Morning in the Burned House“, onder aan die Nuuswekker.

***

‘n Besonderse toevoeging tot die webblad vanoggend is Bernard Odendaal en Naómi Morgan se omvattende verslag oor die dertien Jacques Brel-chansons wat hulle enkele jare gelede in Afrikaans vertaal en nas liedtekste verwerk het. Aan die blogkant van sake is daar eweneens besonderse plasings deur Karlien van der Merwe wat vertel van ‘n kuiergeleentheid by hAp in Pretoria, Hennie Meyer wat ‘n nuwe konkrete vers plaas en Marius Swart wat uitvoerig skryf oor die kwessie van “editing”.

Ten slotte kan jy jou ook verluisterkyk aan ‘n videogreep waarop Helena Conradie ‘n gedig van TT Cloete voordra tydens Versindaba 2007.

Lekker lees (en kyk) aan alles. Die week is alweer halfpad verby …

Mooi bly.

LE

 

Morning in the Burned House

 

In the burned house I am eating breakfast.
You understand: there is no house, there is no breakfast,
yet here I am.

The spoon which was melted scrapes against
the bowl which was melted also.
No one else is around.

Where have they gone to, brother and sister,
mother and father? Off along the shore,
perhaps. Their clothes are still on the hangers,

their dishes piled beside the sink,
which is beside the woodstove
with its grate and sooty kettle,

every detail clear,
tin cup and rippled mirror.
The day is bright and songless,

the lake is blue, the forest watchful.
In the east a bank of cloud
rises up silently like dark bread.

I can see the swirls in the oilcloth,
I can see the flaws in the glass,
those flares where the sun hits them.

I can’t see my own arms and legs
or know if this is a trap or blessing,
finding myself back here, where everything

in this house has long been over,
kettle and mirror, spoon and bowl,
including my own body,

including the body I had then,
including the body I have now
as I sit at this morning table, alone and happy,

bare child’s feet on the scorched floorboards
(I can almost see)
in my burning clothes, the thin green shorts

and grubby yellow T-shirt
holding my cindery, non-existent,
radiant flesh. Incandescent.

 

(c) Margaret Atwood

 

 

Deel:

  • Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Click to share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading...

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Stephan du Toit. Geklief
  • Margaret Cordier. Die mens as bouer
  • Joan Hambidge. George Steiner en Gerrit Kouwenaar
  • Joan Hambidge. Road Rage
  • Digtersprofiel: Lynthia Julius

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  4. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

  5. Bernard Odendaal on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk13 January 2026

    “Lostorring” het my ewe diep getref, Joan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d