Andries Bezuidenhout. Vanoggend se koerantopskrifte

Teen lamppale en bome in Louis Botha-laan:

ROTTE VREET AAN KINDERS

MAN GESKIET VIR NIKS

WAPENS VERDWYN UIT SAPD SE STOOR

Vanoggend koop ek nie die koerant nie.

Bookmark and Share

Comments are closed.

  •