Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
2 June 20104 September 2013

Andries Bezuidenhout. Woestyn, water, verdamp

The rain falls down on last year’s man,
that’s a jew’s harp on the table,
that’s a crayon in his hand.

Hierdie is ʼn reeks prente wat ek in 1989 in Walvisbaai geteken het. Ek was toe 19 jaar oud. Bruin vetkryt iewers in die hande gekry en sommer op tikpapier gekrabbel. Ek kan my ouderdom in die prente sien. Te veel gedrink. Die woestyn is ʼn droë plek. Seker ook te veel Pink Floyd geluister, iets wat negentienjariges maar doen. Ook Leonard Cohen. Ek luister steeds na Cohen.

And the skylight is like skin for a drum I’ll never mend
and all the rain falls down amen
on the works of last year’s man.

Ek onthou hoe die reën een naweek in Windhoek geruik het, na ek vir maande in die woestyn nie reën beleef het nie. Water en stof. Water en stof. Jakarandabome by die tuin van die Tintenpalast. Mense by Klein Windhoek se openbare swembad. Ons ry deur Windhoek, Cohen in die kassetspeler. Na die naweek terug kus toe, woestyn toe.

And though I wear a uniform I was not born to fight;
all these wounded boys you lie beside,
goodnight, my friends, goodnight.

Ek hou nou meer van “Last year’s man” as destyds. Dit was my laaste dae in die weermag. Die prente nou die dag onder stof in ʼn laai ontdek en toe maar op die scanner gesit. Ek hang hulle hier op vir as my rekenaar weer gesteel word, of die prente tydens die trek uit Johannesburg wegraak.

Leonard Cohen se “Last year’s man” kom van sy album Songs of love and hate (1971). Luister hier daarna.

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Andries Bezuidenhout. Die spanning tussen blow en puff
Andries Bezuidenhout. Hoe eensaam kan dit word, Hank Williams? →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Resensie: "Skulpkrale: Kwatryne" (Marié Heese)
  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling

Nuutste bydraes

  • Krige Visser. parodie en ironie
  • Helena Oosthuizen. 3 gedigte
  • Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels
  • Andrea Sieberhagen. Tolbos
  • Koos de Wet. die karoo-kat

Nuutste kommentaar

  1. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  2. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  3. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  4. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

  5. Maryna Janse van Rensburg on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Uitstekend. Mooi.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d