Hennie Meyer: skoen

skoen

allermins skoon wat ruik na snoek

sal nie skoenlapper of pampoen

met die soen

word onvanpas ‘n handskoen

verdoem om te  boem

waar jy loop

as ‘n poem

Bookmark and Share

2 Kommentare op “Hennie Meyer: skoen”

  1. Die skakel na Hennie Meyer se “Digter met vuurhoutjie” —

    http://www.pyponline.co.za/?p=318

  •