Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
31 August 201030 August 2010

Klassieke Japannese versvorm herleef

Kumamoto Renshi 2010
Kumamoto Renshi 2010

Met die nuutste uitgawe van Poetry International Web, wat verlede week verskyn het, word daar gefokus op ‘n interessante projek wat gedurende Maart vanjaar in Kumamoto, Japan, plaasgevind het. Vier Japannese digters, te wete Hiromi Itō, Wakako Kaku, Shuntarō Tanikawa en Yasuhiro Yotsumoto het saam met  Jerome Rothberg, ‘n Amerikaanse digter, in Kumamoto bymekaar gekom om ‘n reeks gedigte wat as “renshi” bekend staan, te skryf. Jeffrey Angels, as vertaler, en Earl Miner as renga-kenner, was ook by dié projek betrokke.

Volgens Jeffrey Angels se oorskouende artikel op Poetry International Web is die hele idee van sameldigte in die moderne digkuns op die agtergrond geskuif vanweë dit wat hy as die “romantic cult of individuality” beskryf: “(This is) no doubt in large part due to the ideal that the poet represents a sort of‘’seer’. Despite postmodern notions of the author as simply one part of a complex network of cultural and linguistic forces that form a text, the common conception of a poet as a visionary, somehow distinct from the impulses and thought patterns of mainstream society, persists today.”

Earl Miner, ‘n kenner van klassieke Japannese digkuns, beskryf die renga, wat ‘n middeleeuse voorloper van die ‘renshi’ is, soos volg: “In renga no stanza has a continuing semantic connection, as a discrete poetic unit, with anything other than its predecessor and successor.” Hierteenoor is die ‘renshi’ weer meer ‘n eietydse variasie op dié klassieke voorbeeld deurdat dit veeleer volgens jazz-beginsels funksioneer, aldus Angels: “One might think of renshi perhaps as being somewhat akin to a jazz improvisation. Several players appear on stage at once, gathered for a single purpose, but the players take turns performing their solos on different instruments – usually, in the case of renshi, different types and styles of poetic writing.”

Ter illustrasie kan jy hieronder die eerste agt bewegings van die Kumamoto renshi lees. Die res van die gedig kan hier op Poetry International Web gelees word.

***

‘n Besonderse plasing sedert gister is Jaco Barnard-Naudé se essay oor die digkuns as rouproses; by Wisselkaarten is daar ‘n nuwe bydrae deur Vrouwkje Tuinman, terwyl Andries Bezuidenhout en Philip de Vos eweneens nuwe insetsels in hul blogruimtes geplaas het.

Ten slotte – in die gedigtekamers is daar nuwe gedigte deur Daniel Hugo en Joan Hambidge.

Lekker lees.

LE

 

Connecting through the Voice (The Kumamoto Renshi)

[1]

Let us offer up a song, may the gods
Of these fields bear witness
The gods look down, the landowners
Plant the fields and are glad

(Hiromi)

[2]

The children form circles and play in the forests
Where the leaves of visitor’s language flourish

Even in the land of roots
There are seeds waiting to germinate
Or so my great-grandmother used to say

(Shuntarō)

[3]

the future rising
as does my name red mountain
summit high above

the earth below in darkness
hole the fathers called sheol

soon to be with you
on Aso not Death Mountain
in the other poem

beneath which looms the shadow
of a visionary fish

(Jerome)

[4]

Come, please,
My red, burning fluid!
From my crumbling bosom
Through my chest and arms
To the villages beneath the mountains

Things seen with the eyes
Washed away, burned to ashes
Bring a beginning to this world
Once again after so many times

(Wakako)

[5]

Standing before the diorama
Gazing at the mechanized plumes of smoke and flows of lava
My monthly visitor caught me off guard

There is another me who watches silently
As I let out a sigh of relief

(Yasuhiro)

[6]

What has been planted in this sacred field
Belongs to you
Unmistakably belongs to you

(Hiromi)

[7]

Still within my mother’s womb
I wait for language
The language of those who hate me
The language of those who will love me

(Shuntarō)

[8]

so that he starts again
until the mud
through which he walks

covers his body
starts again but robs him
of his breath

(Jerome)

 

 

(Uittreksel. vertaling deur Jeffrey Angels)

 

Deel:

  • Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Click to share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading...

3e gedagtes oor “Klassieke Japannese versvorm herleef”

  1. Desmond says:
    31 August 2010 at 18:03

    Geen probleem! Net bang hulle verdwyn in die niet sonder die bietjie bemarking op jou gewilde bulletin!

    Reply
  2. Louis says:
    31 August 2010 at 08:33

    Ai, Desmond, dis ‘n eerlike flater aan my kant. Die rede is dat ek die afgelope maande weens die koue reëndeurdrenkte oggende in die Kaap ‘n bietjie kroek deur my Nuuswekker al die vorige aand op te stel en te skeduleer vir outmatiese plasing vroeg die volgende oggend. Omrede jou laast twee blogs laataand opgegaan het, het ek hulle dus gemis … Jammer, jammer. 🙁

    Reply
  3. Desmond says:
    31 August 2010 at 07:43

    Hallo Louis, jy het my laaste 2 bloginskrywings nie in die Nuuswekker genoem nie… Is dit ‘quality control’?! 🙂

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Stephan du Toit. Geklief
  • Margaret Cordier. Die mens as bouer
  • Joan Hambidge. George Steiner en Gerrit Kouwenaar
  • Joan Hambidge. Road Rage
  • Digtersprofiel: Lynthia Julius

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  4. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

  5. Bernard Odendaal on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk13 January 2026

    “Lostorring” het my ewe diep getref, Joan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d