Andries Bezuidenhout. Die kerk se heinings

Ek wonder wie die argitek is van die NG Kerkgebou waarin ek as kind moes sit. My ma loop die koster raak. Hy sal kyk, daar’s ʼn plaatjie teen die muur; die staalheinings om die gebou maak dat ek nie self kan gaan kyk nie. My ma sê die koster sê daar was verlede week nege begrafnisse, een troue die afgelope twee maande, en baie lanklaas is kinders gedoop.

Bookmark and Share

Een Kommentaar op “Andries Bezuidenhout. Die kerk se heinings”

  1. Andries Bezuidenhout :

    Vir die rekord: Die argitekte was Van der Walt en Hartman.

  •