Charl-Pierre Naudé.Die gevaar van anti-intellektualisme

Graag wil ek julle verwys na ‘n artikel van my wat in die laaste paar dae in Beeld verskyn het. Die tema daarvan kon net sowel ‘n blogtema gewees het. Dit handel oor die neiging van anti-intellektualisme wat in Suid-Afrika onder alle groepe van die samelewing voorkom.

 Anti-intellektualisme is ‘n bedreiging vir ‘n gesonde samelewing en veral skrywers kan iets doen om dit te bekamp, glo ek.

 Die artikel se naam is Dalk ís die vlieë verkeerd.

 Ek sal oor ’n week of wat my afskeidsblog plaas.

 

Groete.

Bookmark and Share

Comments are closed.

  •