Andries Bezuidenhout. ʼn Mooi gebou in Boshof

Die dorp Boshof is in 1856 op die plaas Vanwyksvlei gestig. Vanwyksvlei is na ʼn Griekwa boer vernoem. Die dorp se naam kom van president Jacobus Nicolaas Boshof (1808-1881) af, die tweede president van die Oranje Vrystaat Boererepubliek. Hy het die Republiek se staatsdiens begin. Boshof het in 1872 ʼn munisipaliteit geword. Hierdie is die plaaslike owerhede se kantore:

Bron:

Peter Raper. New Dictionary of South African Place Names (2004, Jonathan Ball).

Bookmark and Share

Comments are closed.

  •