Philip de Vos. ‘n Plesiertjie vir die Oujaar.

Hier is my en Piet Grobler se weergawe van Beauty and the Beast soos dit destyds op De Kat se agterblad verskyn.

TIK OP DIE FOTO om dit te vergroot en beter te kan lees

Bookmark and Share

4 Kommentare op “Philip de Vos. ‘n Plesiertjie vir die Oujaar.”

  1. Danie Garner :

    ‘n Ou Engelse vriendin van ons het ‘n Lebanese vriend aan ons voorgestel en gesê ” Meet……….. , he is a lesbian” . Ek het omtrent gelag, soos ek nou sit en giggel!

  2. Marko van der Colff :

    Lesbiteries is seker darem beter as Pisbeteriaans!?

  3. Joan Hambidge :

    Ek besit die lieflike oorspronklike kunswerk.

    Ken jy die grap Marko?

    I’m not vegetarian, but lesbitarian.

    Joan

  4. Viva Joan! Viva Philip! Viva Piet!

  •