Fotobeeld
Lees gedigte van Louis Esterhuizen
Album 1 , 2 , 3
Troudag in die Botaniese Tuin, Stellenbosch, 2001. Saam met familie - van l.na r.: Sarel Esterhuizen, Louis, Marlise, Ma Didi & Marlise se seun Pierre van Vuuren
Foto op die troukaartjie!
Die bruidegom saam met Ronnie Belcher
Ontmoeting met Chris Coolsma in 2005
In Amsterdam, 2006. Saam met Marjolein de Vos, Ad Zuiderent & Tom van Deel. Foto: Marlise
Drywend. Jonkershoek
Met die 50ste verjaarsdag op 'n 'speedboat' by Langebaan
In Gent by die Poeziesentrum. Die dag na Hugo Claus se afsterwe.
In Maastricht by die boekwinkel Selexys, 2008. Dié boekwinkel is in 'n Dominikaanse kapel gevestig en word telkens as die mooiste boekwinkel ter wêreld bekroon.
Saam met die twee seuns, Eben & Sarel
In Maastricht saam met Luuk Gruwez, 2008
Met jong digters in Praag 2008 na afloop van 'n poësievoorlesing in die Shakespeare & Sons Bookshop
Louis & Marlise in Cambridge, 2008. Met die troue van Marlise se dogter.
Oupa saam met Xander, kleinseun aan Marlise se kant. 2010
Drywend op Seinheuwel, Kaapstad
Terug na Album 1
Kopiereg © 2010 Louis Esterhuizen (Privaatversameling)
Geen foto’s hier op Fotobeeld/versindaba.co.za mag sonder verlof van die digter gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopieëring of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring of verspreiding nie.
Like this: Like Loading...