Twee portrette waaraan ek verlede jaar gewerk het. Ek probeer met kleure werk wat ek nooit saam uit die klerekas sou haal nie. Tewens, ek het nie klere in die klerekas met sulke kleure nie – pienk en rooi, met wit, geel en swart as teenwigte.

Portret 1, olie op doek

Portret 2, olie op doek
Thursday, January 13th, 2011 |
Uncategorized.
Both comments and pings are currently closed.