Andries Bezuidenhout. Aanwysing, waarskuwing, instruksie – ‘n fotogedig

AANWYSING, WAARSKUWING, INSTRUKSIE

Kyk mooi –
agter MoedVerloor skuil
Nieuwoudtville nog,
waak plaaswag kosmeties
oor droogte en duiwel.
As jy hieroor wonder, Darling:
Stop maar,
parkeer buite,
kom praat binne.

Bookmark and Share

Comments are closed.

  •