Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
5 April 20114 April 2011

Liefdesbrief vir R1.1 miljoen verkoop

John Keats (1795 - 1821)
John Keats (1795 - 1821)

Nou ja, kyk. Indien jy aan die ontvangkant van ‘n briefskrywende minnedigter is, is dit dalk raadsaam om alle korrespondensie van jou ontluikende liefling te bewaar, want eendag kan dit perdalks vir jou (of jou nageslag) ‘n gemaklike leefstyl besorg.

Soos dit nou die geval is met een van John Keats se liefdesbriewe wat hy in 1820 aan die groot liefde van sy lewe, Fanny Brawne, geskryf het en wat verlede week teen ‘n rekordbedrag van £96,000 (ongeveer R1.1 miljoen) verkoop is op ‘n veiling in London.

Volgens The Independent se berig, die volgende: “Keats penned the letter to Fanny Brawne in 1820 – a year before he died, aged 25, from tuberculosis. Brawne lived next door to Keats in Hampstead, north London, but their love was never consummated because of the poet’s contagious illness. In the letter, Keats writes about not being able to kiss his fiancée, calling himself ‘a poor prisoner’ who will ‘not sing in a cage’. Brawne’s letters to Keats were buried with the poet after he died in a room near the Spanish Steps in Rome. The letter auctioned yesterday was the last of Keats’s 30 surviving love letters to Brawne still in private hands.”

As leestoegif volg Keats se gedig, “Bright Star“, onder aan die Nuuswekker.

***

Sedert gister het daar vier nuwe blogs bygekom: sowel Andries Bezuidenhout en Desmond Painter skryf oor The National; Pieter Odendaal vertel van die Russiese filmregisseur Andrei Tarkovsky terwyl Vrouwkje Tuinman dit weer oor verhuising het.

Lekker lees aan dit alles.

Mooi bly.

LE 

 

Bright Star

Bright star, would I were stedfast as thou art –

Not in lone splendour hung aloft the night
And watching, with eternal lids apart,
Like nature’s patient, sleepless Eremite,
The moving waters

At their priestlike task
Of pure ablution round earth’s human shores,
Or gazing on the new soft-fallen mask
Of snow upon the mountains and the moors –

No – yet still stedfast, still unchangeable,
Pillow’d upon my fair love’s ripening breast,
To feel for ever its soft fall and swell,
Awake for ever in a sweet unrest,
Still, still to hear her tender-taken breath,
And so live ever – or else swoon to death.

© John Keats

 

 

Deel:

  • Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Click to share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading...

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Augustus-kompetisie
  • Resensie: "Miniatuur". (Johann de Lange)
  • Boekbespreking: “Taboek” (Riku Lätti)
  • Resensie: “Stil gesprek” (Jan Pretorius)
  • Resensie: Vlindervreter ( Melanie Grobler en Christiaan Diedericks)

Nuutste bydraes

  • Eendagsvlieg en ander vlietente gedagtes (Rosa Keet)
  • Joan Hambidge. Hierdie lewe
  • 100 Duitse Bestes: Gottfried Benn (1886-1956) (II)
  • Jakes Moller. Peter Place straat, Bryanston
  • “Stil gesprek” (Jan Pretorius) nou in Duits beskikbaar

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Gottfried Benn (1886-1956) (I)11 July 2025

    Hierdie vertalers gee vir ons een van die beste projekte nog op hierdie webblad. Ek lees tans Brecht sing Afrikaans…

  2. Jannie Pretorius on Joan Hambidge. Hierdie lewe11 July 2025

    Mooi!

  3. Eugene Vorster on RIV Christiaan Diedericks7 July 2025

    “Live your Truth” vir Chris skielik is dit stil/ byna subliem/ (jy sal verstaan)/ net nou en dan ‘n nat…

  4. Charl-Pierre Naude on Resensie: “Merang” (Neil Cochrane & Alwyn Roux Reds.)7 July 2025

    Hierdie is 'n teleurstellende en ongeinspireerde resensie deur 'n resensent van wie mens veel meer verwag. Dit lyk meer na…

  5. Bernardus Johannes Odendaal on Ingeborg Bachmann – vertaling in Afrikaans5 July 2025

    Ek stem met Daniel saam!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d