Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
21 April 201121 April 2011

Kay Ryan wen Pulitzer-prys met versamelbundel

Kay Ryan
Kay Ryan

Vroeër vandeesweek is vanjaar se Pulitzer-pryswenners bekend gemaak en volgens die New York Times se berig word die Pulitzer vir poësie aan Kay Ryan, voormalige poet laureate, toegeken vir haar versamelbundel The Best of It: New and Selected Poems: “Ms. Ryan’s poems are as slim as runway models, so tiny you could almost tweet them. Their compact refinement, though, does not suggest ease or chic. Her voice is quizzical and impertinent, funny in uncomfortable ways, scuffed by failure and loss,” aldus NYT se beriggewer.

The Best of It
The Best of It

Alhoewel erkenning vir haar werk redelik laat in haar loopbaan gekom het, het pryse in die onlangse verlede met aanhoudende eentonige reëlmaat op haar toegesak. Hieronder tel pryse en toekennings deur die Guggenheim Foundation, die National Endowment for the Arts, ‘n Ingram Merrill Award, die Union League Poetry Prize, ‘n Maurice English Poetry Award, drie Pushcart- pryse en in 2004 die Ruth Lilly Poetry Prize, wat $100 000 werd is. Haar gedigte verskyn gereeld in gesogte publikasies soos The New Yorker, The Atlantic Monthly en The New York Review of Books.

Van haar digkuns het JD McClatchy die volgende gesê: “”Her poems are compact, exhilarating, strange affairs, like Erik Satie miniatures or Joseph Cornell boxes. She is an anomaly in today’s literary culture: as intense and elliptical as Dickinson, as buoyant and rueful as Frost.”

Vir jou leesplesier plaas ek Kay Ryan se gedig “Patience” onder aan hierdie Nuuswekker.

***

Graag fokus ek vanoggend jou aandag op drie nuwe verse van Hans Pienaar wat in sy gedigtekamer geplaas is; van Daniel Hugo is vertalings van twee gedigte deur R.S. Thomas ontvang en van Zandra Bezuidenhout haar resensie van Uit die wit lig van my land gesny, die huldigingsbundel van T.T. Cloete aan sy oorlede vrou, Anna, wat deur Pooka Uitgewers uitgegee is.

Lekker lees aan dit alles.

LE

 

Patience

Patience is
wider than one
once envisioned,
with ribbons
of rivers
and distant
ranges and
tasks undertaken
and finished
with modest
relish by
natives in their
native dress.
Who would
have guessed
it possible
that waiting
is sustainable-
a place with
its own harvests.
Or that in
time's fullness
the diamonds
of patience
couldn't be
distinguished
from the genuine
in brilliance

or hardness

 

© Kay Ryan

 

 

Deel:

  • Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Click to share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading...

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Joan Hambidge. The upturn palm
  • Albi Prinsloo. Verlossing
  • Retha van Deventer. ekwilibrium
  • Hennie Maartens. Water

Nuutste bydraes

  • Elmarie Nienaber Van Kampen. trapklip no 12
  • Nuwe bundel van Miel Vanstreels (Gratis as e-boek beskikbaar)
  • Marthé McLoud. 31 Desember 1997
  • AVBOB Persverklaring
  • Digtersprofiel: Daniel Hugo

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d