Andries Bezuidenhout. Die oorlogsveteraan se boek

ʼn Mooi storie uit die Guardian. Claude Choules, die laaste lewende veteraan van die Eerste Wêreldoorlog is in Perth oorlede. Klein keerpunte in die geskiedenis, iemand wat nog kan onthou toe die eerste motorkar in sy dorp aangekom het. Hy beskou sy grootste prestasie die boek wat hy op ouderdom 108 publiseer het. Darem in Suid-Afrika leer surf.

Bookmark and Share

Comments are closed.

  •