Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
9 May 20118 May 2011

‘n Opwindende jong Macedoniese digter

Nikola Madzirov
Nikola Madzirov

Via ‘n skakel op Jan Pollet se nuwe webblad, lees ek ‘n onderhoud raak wat deur S.J. Fowler met die veelbekroonde jong Macedoniese digter, Nikola Madzirov, vir 3:AM Magazine gevoer is. Madzirov, wat in 1973 gebore is, se gedigte is nie net in meer as dertig tale vertaal nie, maar hy is ook al gunstig met internasionale reuse soos Vasko Popa, Czełav Milosz, Zbigniew Herbert en Adam Zagajewski vergelyk. Einste Zagajewski het hom soos volg oor Madzirov se digkuns uitgelaat: “Madzirov’s poems are like Expressionist paintings: filled with thick, energetic streaks they seem to emerge from the imagination and to return to it right away, like night animals caught in the headlights of a car.”

Inderdaad, ‘n wonderlike digter en ‘n besonder insiggewende onderhoud.

Remnants of another age
Remnants of another age

Neem byvoorbeeld die volgende opmerking oor die kwessie van stilte in die gedig: “Most important to me is silence. Not any silence but the silence that does not follow the punctuation, nor the rhythm of breathing. I regard telling stories as an essential gene in transferring the cultural and intellectual heritage, which is not to be found in any testament. It is an urge risen from the fear of forgetting, which is greater than the fear of death […] I discover poetry as a voice that belongs neither to the air nor to the blank paper, nor to the black ink of the pen or the printer. I like to retell, but not to report promises and testaments; I want to write, but not with my eyes or ears closed. As Jean Cocteau has put it: ‘The poet doesn’t invent. He listens’.”

En ook die volgende (erg poëtiese) beskouing rakende die digkuns: “Poetry is presence. And witnessing. As Carolyn Forché says, witness might be read as a public voice, but also a deeply intimate one. Into that space of inner and civilization voices, I move my body behind the poetic relocations, like an unexpected shadow from the street light that has just been switched. “

Gaan lees gerus die volledige onderhoud. Daar lê sommer heelwat pitkos in opgesluit; veral Madzirov se siening van ‘n nasionalistiese digkuns het ek besonder interessant gevind. As leesprikkel plaas ek sy vers “Shadows Pass Us By” onderaan. Hier kan nog gedigte van dié begaafde digter gevind word.

***

Sedert Vrydag het Andries Bezuidenhout ‘n skakel geplaas na David Kramer en die fracking-besigheid, en dan – ter ondersteuning van hul onderskeie bundels wat einde verlede by die boekwinkels afglewer is – is daar ook onder houde met M.M. Walters en Anne-Ghrett Erasmus om te geniet.

Mooi bly.

LE

 

Shadows Pass Us By

We’ll meet one day,
like a paper boat and
a watermelon that’s been cooling in the river.
The anxiety of the world will
be with us. Our palms
will eclipse the sun and we’ll
approach each other holding lanterns.

One day, the wind won’t
change direction.
The birch will send away leaves
into our shoes on the doorstep.
The wolves will come after
our innocence.
The butterflies will leave
their dust on our cheeks.

An old woman will tell stories
about us in the waiting room every morning.
Even what I’m saying has
been said already: we’re waiting for the wind
like two flags on a border.

One day every shadow
will pass us by.

 

© Nikola Madzirov

 

 

Deel:

  • Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Click to share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading...

1e kommentaar op “‘n Opwindende jong Macedoniese digter”

  1. Christel says:
    9 May 2011 at 08:13

    Dis ‘n pragtige gedig van Madzirov, waarvan ek natuurlik nog nooit gehoor het nie. Dankie vir die bekendstelling, Louis. Ek hoop julle het ‘n bundel van hom in julle winkel?

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Joan Hambidge. The upturn palm
  • Albi Prinsloo. Verlossing
  • Retha van Deventer. ekwilibrium
  • Hennie Maartens. Water

Nuutste bydraes

  • Elmarie Nienaber Van Kampen. trapklip no 12
  • Nuwe bundel van Miel Vanstreels
  • Marthé McLoud. 31 Desember 1997
  • AVBOB Persverklaring
  • Digtersprofiel: Daniel Hugo

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d