Andries Bezuidenhout. Persverklaring oor Saterdag se gediggedoente in Mamelodi

Digters en musikante vat hande op die verhoog in Mamelodi

Die idee om mense bymekaar te bring deur  musiek en gedigte het ontstaan na verlede jaar se rassespanning voor die sokker wêreldbeker. In hierdie, die tweede  Ek sê, Ziyawa – It’s happening, kom kunstenaars en gehore van oor die kleur- en kulturele skeidslyn by mekaar in ’n samesmelting van musiek en woorde om die gees van ubuntu te help bevorder.

Die eerste, baie suksesvolle Ziyawa, het verlede jaar in Steak ’n Ale in Centurion plaasgevind. Kunstenaars het ingesluit Oscar Benjamin, Piet Botha & Tidal Waves, Black Wadada, Master B, Rise, Kabous Verwoed en Andries Bezuidenhout. Die volgende Ziyawa  vind in Mamelodi plaas op 14 Mei, met ’n paar nuwe name en ’n hele klompie van die eerste vertoning se deelnemers. Kaartjies word teen R30 by die deur verkoop, en R120 vir diegene wat met die pendelbussie vanaf Steak ’n Ale wil vertrek. Besprekings vir die bussie moet voor 10 Mei geskied.

Dirk Vrey borg die bussie vir die vervoer van die kunstenaars en die musikant Bacchus Nel die vervoer van die instrumente en klanktoerusting.

Crystal Sound en Rock Solid Productions borg die klank en die klankingenieur.

Musikante/digters:

Piet Botha and Tidal Waves, Black Wadada, Andries Bezuidenhout, Rise, Bacchus Nel, Niel van Deventer, Abjater Ronkedoor en Johan Nel, Weez, Zion Vibration, Mo Africa Woman, Lebz, Kingman Usana, Black Cat Bones (De-Boned), MASTER B, Ronel Nel, Yabadaka

 *Ek sê, Ziyawa – It’s happening! 14 Mei. Santorini, 1031 Section C0122, Mamelodi, Pretoria. 21:00. R30 by die deur, of R120 met pendeldiens vanaf Steak ’n Ale, Bothalaan,  Centurion. Vir meer inligting, kontak  Abjater 082 421 6754 of Yabadaka 076 2990 278. 

 

 

 

Bookmark and Share

Een Kommentaar op “Andries Bezuidenhout. Persverklaring oor Saterdag se gediggedoente in Mamelodi”

  1. Andries Bezuidenhout :

    Uit Pretoria News: Gig of the week: Ziyawa gig

    Mamelodi (tomorrow)

    Last year, local poet, traveller and dreamer, Andries de Beer came up with the idea to make people colour blind through the arts. His vision was to create a platform where artists, regardless of colour or creed, would present poetry and music on one stage, sharing experiences, insights and cultures, with the aim of recreating the spirit of Ubuntu.

    De Beer got collaborators, including the live music joint Steak and Ale at 66 Botha Ave, Lyttelton, Centurion, and the company Moonprint, on board and Ek Sê, Ziyawa – It’s Happening was born.

    It’s a show that features an eclectic mix of artists from different backgrounds and it’s happening again this year.

    The first instalment last year was at Steak and Ale, with acts such as Oscar Benjamin and Andries Bezuidenhout.

    This time, the show moves to Mamelodi at Santorini – 1031 section CO 122 – and it’s happening tomorrow. The line-up includes Tidal Waves and Piet Botha, Yabadaka, Rise, Bacchus Nel, Zion Vibration, Black Cat Bone and many more.

    The show starts at 9pm and the cover charge is R30 at the door or R120 if you need transport from Steak and Ale.

  •