Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
10 June 2011

Louis Esterhuizen. Teken die griefskrif teen beoogde wetgewing op informasiebeheer!

Right2Know Protesaksie
Right2Know Protesaksie

‘n Mens kan jou dit beswaarlik voorstel dat daar iemand is wat nie bekommerd is oor die beoogde wetgewing op informasiebeheer wat tans in die parlement bespreek word nie. Die afgelope maande reeds klink daar protesstemme uit verskillende oorde op; so ook verskeie aksies en inisiatiewe soos AVAAZ se petisie wat op hul webblad geteken kan word.

Die griefskrif lees soos volg:

“As citizens across South Africa, we call on you to protect our Constitutional commitments to accountability, freedom of information and the media in the ‘Protection of Information’ Bill. We urge you to ensure that the bill only applies to core state bodies in the security sector, and that intelligence agencies are held to account by public scrutiny. Secrets with a bearing on national security must be determined by an independent panel appointed by Parliament and not the Minister of State Security. Penalties for unauthorised disclosure should apply only to those responsible for keeping secrets, and investigative journalists and legitimate whistleblowers should always be protected to release information in the public interest. Our democracy was hard-won, and we will not give it up lightly.”

Volgens die meegaande teks kom die beswaar in wese daarop neer dat hierdie wetgewing  regeringsinstellings in staat gaan stel om  “without public scrutiny, and stopping the media from exposing corruption, and abuse of power” te funksioneer.  Maar – protes word uit alle oorde aangeteken:  “Last week, after hundreds of media outlets and civic organisations had submitted amendments to Parliament, COSATU, Fedusa and the former Minister for Intelligence Services, Ronnie Kasrils condemned the bill, which forced ruling party MPs were forced to prolong the Parliamentary debate. But the interests of the security sector are at stake, and to ensure this current bill is stopped will require an avalanche of public opposition.”

Die griefskrif kan hier op AVAAZ se webblad onderteken word.

Ten tye van hierdie plasing, om 11:00 op Vrydag, 10 Junie, is daar reeds 30,357 van die beoogde 50,000 handtekeninge ontvang.

A luta continua! Of iets in dier voege.

***
 

 

 

Deel:

  • Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Click to share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading...

1e kommentaar op “Louis Esterhuizen. Teken die griefskrif teen beoogde wetgewing op informasiebeheer!”

  1. Evette Weyers says:
    12 June 2011 at 07:49

    Avaaz is soos internet guerilla vegters.
    Hulle is baie goed Hulle ore is orals en hulle mobiliseer gou weerstand. Lekker dat hulle mens dikwels terugvoering gee. Hulle werk oa groen, polities, en vir die veronregdes. Onlangs het hulle baklei teen die gemikalië wat as newe effek die bye so uitwis in dele van die wêreld. Einstein het gesê as ons bye bevolking doodgaan sal die wêreld nie meer lewensvatbaar wees na 4 jaar.

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Resensie: “’n Ander wêreld” (Eunice Basson)
  • Anne-Marie Bartie. alpha centauri
  • Anne-Marie Bartie
  • Stephan du Toit. Witgatboom

Nuutste bydraes

  • Peet van Schalkwyk. Camdeboo, Van der Waltshoek
  • Andrea Sieberhagen. Langpad
  • 100 Duitse Bestes: Ingeborg Bachmann (1926-1973)
  • Resensie: “Briewe van heldinne: Ovidius se Heroïdes” vert. deur W.J. Henderson
  • AVBOB Persverklaring

Nuutste kommentaar

  1. Bernard Odendaal on 100 Duitse Bestes: Erich Fried (1921-1988)3 November 2025

    Dankie, Joan.

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Erich Fried (1921-1988)31 October 2025

    Was es ist! Puik vertaal.

  3. Bernard Odendaal on 100 Duitse Bestes: Erich Fried (1921-1988)30 October 2025

    Dankie, Willemien du Preez. Fried skryf verrassend boeiende gedigte vol abstrakte selfstandige naamwoorde - dit waarteen gewoonlik gewaarsku word deur…

  4. Willemien du Preez on 100 Duitse Bestes: Erich Fried (1921-1988)29 October 2025

    Suiwer eenvoud en insig in wat dit is om mens te wees. 'n Skatkis oopgemaak vir Afrikaans.

  5. Yves T'Sjoen on Resensie: “Poëme” deur Wium van Zyl29 October 2025

    Voor de collectie Ernst van Heerden in het Poëziecentrum zal de bundel van Wium van Zyl een aanwinst zijn. Is…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d