![]() 8 Kommentare op “Andries Bezuidenhout. Baie geluk, Ronelda!” |
|
Andries Bezuidenhout. Baie geluk, Ronelda!Sunday, July 3rd, 2011 | Binneblik. Both comments and pings are currently closed. ![]() 8 Kommentare op “Andries Bezuidenhout. Baie geluk, Ronelda!” |
|
Het julle die Boekeblad van vandag se Rapport gesien?! Lanklaas was die poetry sooo prominent aan die groot klok gehang. Dankie Annastasia … Geluk ook aan ons webmeester met die lofryke resensie van haar nuutste bundel.
Indien jy nie ‘n Rapport-leser is nie, MOET jy eenvoudig vandag s’n kry. Dis tot die prop toe vol poetry. 🙂
Hier’s die skakel vir almal wat hulle buite koopafstand bevind:
http://www.rapport.co.za/Boeke
Het gesien Pieter! Bespreking van Ronelda se bundel deur Fred de Vries. Ook ‘n resensie van Marlise se bundel en ‘n lekker stuk deur Loftus Marais uit New York. Sal vandag ‘n punt daarvan maak om die koerant te gaan koop.
Ronelda: http://www.rapport.co.za/Boeke/Nuus/Want-onse-sad-verskil-20110701
Marlise: http://www.rapport.co.za/Boeke/Nuus/Op-die-maat-van-n-woord-of-vers-20110701
Loftus: http://www.rapport.co.za/Boeke/Nuus/Sober-teks-ryke-naklank-20110701
Joan: http://www.rapport.co.za/Boeke/Nuus/Min-pitkos-te-vind-vir-die-fynproewer-20110701
Ook Joan: http://www.rapport.co.za/MyTyd/Nuus/rubriek-Ek-kekkel-daarom-is-ek-20110630
Wil iemand in die Stellenbosch omgewing nie seblief vir my die Rapport Boeke hou nie?! Ek is nog nie terug nie en verkies om die papierdier te tem! 🙂
dankie Andries!
En verdere gelukwense, Ronelda en Nathan!
Inderdaad fantastiese nuus, Ronelda! Mag daar vele vreugdevolle jare vir jou en Nathan wees.
Ronelda, lekker om jou hier op Versindaba te sien inloer. Geluk geluk geluk. Ek sal weereens vir die soveelste keer ‘n honde bundel moet koop as ek hierdie nuwe een bestel. My vrou hou aan om jou honde boek uit te leen vir haar vriende/inne en cousins en almal, dit kom nooit terug nie. Almal is nou groot fans. Lewies