Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
12 July 2011

LitNet. Woord en Beeld: Naasmekaar, deurmekaar en vervleg – ’n greep op die kuns van Willem Boshoff

 

“‘n Eerste benadering tot Willem Boshoff se kuns is om sy werk as ‘n leser van ‘n boek te benader. Beeld en woord is hier interafhanklik – dit gaan vir hom oor die begripsinhoude van woorde wat beelde skep en beelde wat tot woorde aanleiding gee. Die inhoud is gelade en ambivalent. Jou begrip van woorde, jou vermoë om dit wat jy lees, in beelde te sien – en omgekeerd – is die uitdaging vir die kyker/leser van sy enigmatiese werk.”

Lees die res van Amanda Botha se fassinerende artikel op LitNet.

Deel:

  • Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Click to share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading...

Lees meer

Hannalie Taute. Die einde… →

3e gedagtes oor “LitNet. Woord en Beeld: Naasmekaar, deurmekaar en vervleg – ’n greep op die kuns van Willem Boshoff”

  1. Breyten Breytenbach says:
    13 July 2011 at 17:38

    Louis – kan jy asseblief vir my ‘n kopie eenkant sit en vashou tot ek weer kom om soos ‘n swyn aan die pêrels te smul? Dank by voorbaat. Dit behoort nie te ver in die verskiet te wees nie – alhoewel ek nou niemand wil dreig nie.

    (Iemand vertel my juis vandag van ‘n lekker Amerikaanse modderskermleuse: “Please be nice to America or else we’ll bring our democracy to you too.”)

    Reply
  2. Louis says:
    13 July 2011 at 12:20

    En indien enige van jul begeesterdes sou wonder waar om ‘n kopie van “Kykafrikaans” in die hande te kry, kan julle gerus ‘n bepaalde boekwinkel in Stellenbosch nader. Maar – soos hulle altyd (graag) sê: Beskikbaar by alle goeie boekwinkels. 🙂

    Reply
  3. Breyten Breytenbach says:
    12 July 2011 at 14:58

    Kan nie nalaat om te sê nie: Mense, wees dankbaar en bly dat julle in ‘n tyd geleef het waar julle kon kennis neem van die werk van Willem Boshoff! Die man is ‘n meester.

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk
  • Bert Bevers. Aanwijzingen
  • Riaan le Roux. Kans
  • Paul Kloppers. bosluisvoël
  • Digtersprofiel: Marlise Joubert

Nuutste kommentaar

  1. Stephan du Toit on Stephan du Toit. Geboorteland13 January 2026

    Baie dankie Marthé.

  2. Bernard Odendaal on Bernard Odendaal. Musikale oomblik9 January 2026

    Dankie, Joan.

  3. Marthé McLoud on Stephan du Toit. Geboorteland9 January 2026

    Treffende gedig.

  4. Joan Hambidge on Bernard Odendaal. Musikale oomblik8 January 2026

    'n Uitstekende palinode - spel met Cloete. En die slot is 'n mokerhou! Jou gedig is treffend.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Voorbeeldig8 January 2026

    Treffend. En: Gesondheid in die rondheid!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d