Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
3 August 20114 August 2011

Philip de Vos. ‘n Tyd om Koebaai te sê

 

‘n Tyd om Koebaai te sê                          illustrasie: Piet Grobler
 
 
Soos Koning Salomo 0p 18 April 2584 vC aan een van sy derduisende vrouens voor ’n aand van lepellê gesê het: “Daar is ’n tyd om te kom en ’n tyd om te gaan, en vanaand is dit ongelukkig die tyd vir laasgenoemde, want selfs gepoeierde renosterhoring het vanaand sy effek verloor.”
En nou, nes, die wyse koning, weet ek is dit nou tyd om koebaai te sê, al is dit miskien net vir ’n klein rukkie.

 

Op 17 Augustus is ek op pad oor die groot waters (iets wat alreeds deur my frenoloog in 1957 voorspel is – lees gerus my eerste bloginskrywing;

 

  https://versindaba.co.za/2009/08/05/van-mooi-dinge-in-die-lewe/

 

Maar – as ek dalk genoegsaam deur Mount Rushmore en deur Disneyland geïnspireer word, is daar miskien teen einde Oktober weer ’n inskrywing of twee op hierdie blog om mense te laat weet watter diep dinge ek dink.
Intussen moet ek maar liewer soos my skapie sê:
 

 

Slaap kindjie slaap

daar buite

loop ’n skaap.

En as skapie

loop en mê,

wat wil skapie

eintlik sê?

“Kriewel

met jou vingers

deur my

warm

troetelwolletjies.

Moet my

net nie druk nie

anders los ek

tjoklitdrolletjies . . . ”

Slaap kindjie slaap

daar buite

loop ’n skaap.

Skapie blêr

en skapie mê . . .

Skapie het

sy sê

gesê.

 

En indien die VSA met al die MacDonalds en Colonel Sanders-hoenders my nuwe muse gaan wees, skryf ek dalkies weer my diep gedagtes op papier neer.

Maar as dit miskien nie gebeur nie, wil ek net noem dat my bloginskrywings begin volgende jaar as boek deur Proteaboekhuis gepubliseer gaan word. En hierdie is dalkies die omslag:

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

5e gedagtes oor “Philip de Vos. ‘n Tyd om Koebaai te sê”

  1. James Hayes says:
    3 September 2011 at 18:04

    Hoop jy kom met ‘n krag terug!

    Reply
  2. Riana Scheepers says:
    4 August 2011 at 18:41

    Ek gaan dit mis – en ek wag vir die res, want die vet weet, jou kop gaan nié regtig waai nie …

    Reply
  3. Damaris Loubser says:
    4 August 2011 at 14:15

    Hi Philippo, geniet dit daar en dink aan my as julle dalk New York binnevaar!Die Kaap sien my een van die dae, sal wag tot julle terug is.

    Reply
  4. Johnnie says:
    4 August 2011 at 10:36

    Geniet julle vakansie!!!

    Reply
  5. Izak de Vries says:
    3 August 2011 at 18:22

    Yihaa! So begin die begin van nuwe dinge by die einde!

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies
  • Carla Botha. Lesse in Wêreldreise
  • Stephan du Toit. Moed

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Eerste sneeu
  • johan swanepoel. tafel vir een
  • Resensie: Steierwerk  deur Johan Myburgh
  • AVBOB Persverklaring
  • Wat lees jy? Living the ultimate carnivore lifestyle (Hendrik Marais)

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Borges11 August 2026

    Dank. Albei is wonderbaarlike digters. Ek lees nou weer die hele Cussons en hoe sy Neruda en Borges vir ons…

  2. Mirinda on Krige Visser. lykskou10 August 2026

    Iets wat mens nooit sal vergeet nie....veral wanneer so jonk en sensitief...en die reuke sal mens altyd bybly...

  3. Eugene Vorster on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Borges10 August 2026

    Beste Professor Hambidge, baie dankie vir hierdie boeiende artikel. Dit inspireer ‘n mens om verder oor Borges & Cussons te…

  4. Dr PS Swathe on Resensie: “Krap – oop toe om rond uitkrap” (Koos de Wet)6 August 2026

    Naledi, wat het hier gebeur ??

  5. Hester Steenkamp on Digtersprofiel: Melt Myburgh3 August 2026

    Oewerbestaan is een van my kosbaarste besittings. Die bundel lê my baie na aan die hart.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d