Potgooi: Gedigte – voorlesing op RSG

Aktrise Martelize Kolver het ‘n “mix tape” van poësie vir RSG se Vers en Klank-program gekies, insluitende gedigte van Danie Marais, Marlise Joubert, Zandra Bezuidenhout, Elisabeth Eybers en Jasper van Zyl. Luister hier na die potgooi waarin haar voorlesings met musiek vermeng : 

 

http://bookslive.co.za/blog/2011/06/17/potgooi-gedigte-van-danie-marais-marlise-joubert-jasper-van-zyl-en-meer/

Martelize Kolver lees gedigte van Danie Marais, Marlise Joubert, Zandra Bezuidenhout, Elisabeth Eybers en Jasper van Zyl [23:31m]

 

Bookmark and Share

Comments are closed.

  •