Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
7 November 2011

Desmond Painter. Terug in die tuig

Pas terug uit São Paulo: wat ‘n stad! ‘n Intense, besige 10 dae: vier lesings, ‘n string formele en informele ontmoetings, etes en verkeersknope, ure wat ek steel om op my eie te gaan stap. Kilometers te voet. Moltrein wanneer ek te moeg is vir die pad terug. Saans in die woonstel bestudeer ek die kaart; nie om die volgende roete te beplan nie, om te sien of ek my spoor kan vind. Ek moet probeer om iets hiervan neer te skryf; ek het dit nodig, die ervaring wil nog nie stol nie. Hier is solank ‘n vers deur een van die grootste Brasiliaanse digters van die vorige eeu:

***

Don’t Kill Yourself – Carlos Drummond de Andrade

Carlos, keep calm, love
is what you’re seeing now;
today a kiss, tomorrow no kiss,
day after day tomorrow’s Sunday
and nobody knows what will happen
Monday.

It’s useless to resist
or to commit suicide.
Don’t kill yourself. Don’t kill yourself!
Keep all of yourself for the nuptials
coming nobody knows when,
that is, if they ever come.

Love, Carlos, tellurian,
spent the night with you,
and now your insides are raising
an ineffable racket,
prayers,
victrolas,
saints crossing themselves,
ads for better soap,
a racket of which nobody
knows the why or wherefor.

In the meantime, you go on your way
vertical, melancholy.
You’re the palm tree, you’re the cry
nobody heard in the theatre
and all the lights went out.
Love in the dark, no, love
in the daylight, is always sad,
sad, Carlos, my boy,
but tell it to nobody,
nobody knows nor shall know.

Deel:

  • Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Click to share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading...

Lees meer

← Desmond Painter. Op pad na São Paulo
Desmond Painter. Foto’s van die heup af →

1e kommentaar op “Desmond Painter. Terug in die tuig”

  1. Andries Bezuidenhout says:
    8 November 2011 at 08:20

    Welkom terug, Desmond! Skryf tog iets oor die stad se argitektuur ook.

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. George Steiner, “On Difficulty”
  • Carina van der Walt. Madeleine en Marianne (uit “Paryse Dagboek”)
  • 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)
  • Marthé McLoud. Een aand op straat
  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  4. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

  5. Bernard Odendaal on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk13 January 2026

    “Lostorring” het my ewe diep getref, Joan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d