Phil du Plessis oorlede (22 Maart 1944 – 28 November 2011)

Dit is enkele ure gelede bekend gemaak dat Phil du Plessis vroeër vanoggend in die Constantiaberg Hospitaal in Kaapstad oorlede is. Klaarblyklik het hy vir etlike maande in swak gesondheid verkeer. Die begrafnisreëlings word deur ConstantiaBerg Funeral Home hanteer en hulle kan gekontak word by (021) 671 2400. of 0836536536.

“Die landskappe om my resoneer met sekere dinge wat in my gedagtes en gevoelslewe aangaan en daar gaan ek. En andersom ook: as ek in ‘n situasie in my gevoelslewe verkeer, dan soek ek in die natuur om my, metafore wat dit reflekteer, dit maak dan die gedig.” (Phil du Plessis)

Lees by LitNet die skrywersalbum wat deur Erika Terblanche saamgestel was oor Phil du Plessis se lewe en werk.

***

Omslag

Omslag

 

 

 

 

 

 

Bookmark and Share

Een Kommentaar op “Phil du Plessis oorlede (22 Maart 1944 – 28 November 2011)”

  1. Mag die slot van Phil du Plessis se indrukwekkende gedigreeks “Te deum: Luderitzbucht” vir hom waar word:

    U bepaal die ewige ritmes en die herrysenis.

  •