Amanda Botha. Huldeblyk aan Phil du Plessis (1944 – 2011)

 

“Phil du Plessis (foto) was altyd trots dat hy as Wurm-digter gereken word. Saam hiermee was dit sy vreugde om, soos hy dit dikwels gestel het, ‘te lees en gedigte te skryf, om viool te speel en skilderye te geniet’. Dit is wat hy die grootste deel van sy lewe gedoen het – tot met sy dood […] Phil het homself as ‘n ‘minor poet’ beskryf. Hy was altyd besig met woorde. Die digbundels wat uit sy pen verskyn het, het Perskor en Tafelberg as uitgewers gehad, maar meer dikwels het hy dit self gepubliseer en dan kunstenaars daarby betrek om werklik versamelaarsuitgawes die lig te laat sien.”

Lees Amanda Botha se omvattende huldeblyk aan die ontslape digter Phil du Plessis op LitNet.

 

Bookmark and Share

Comments are closed.