Philip de Vos. Kop op ‘n Blok

Philip de Vos se bloginskrywings, plus ander artikels en versies wat hy oor die jare geskryf het, is nou ‘n boek en word by die Woordfees bekendgestel in ‘n program van vertellings, foto’s, voorlesings en sang deur Philip de Vos self.

plek: Boektent – 5 Maart om  17:00     toegang R50

Bookmark and Share

Een Kommentaar op “Philip de Vos. Kop op ‘n Blok”

  1. Johann de Lange :

    Geluk met jou boek, Philip! Kom loer een van die dae in… kry solank die vaseline reg – dis nou om jou lens bietjie mee te smeer sodat die sessie pynloser san wees.

  •