Skrywers & boeke. RSG

Skrywers & Boeke word nou elke Woensdagaand om agtuur uitgesaai  op RSG met Corina van der Spoel as die ankerpersoon.   Luister vir onderhoude met digters soos Philip de Vos, Louis Esterhuizen, Charl JF Cilliers, Henning Pieterse, Carina Stander, e.a. in gesprek met Joan Hambidge.  
Bookmark and Share

Comments are closed.

  •