René Bohnen. Databasis van skrywers

Ek wou so graag ‘n ordentlike stuk oor hierdie projek geskryf het, maar dit sneuwel elke keer weens tydsfaktore. Nou plaas ek maar net kortliks, sodat dit aan die gang kan kom.

Die webwerf van http://www.literarytourism.co.za/ benodig name en inligting van Afrikaanse skrywers met KZN-verbintenisse. Hier is ‘n uittreksel uit die brief wat ek van die baie vriendelike Lindy Stiebel ontvang het.

we welcome writers in any language and if we’re light on the Afrikaans writers then please help add to the list! We work on suggestions from people and will get DJ Opperman and Riana Scheepers added to the ‘to-do’ list. In fact if you have the time and energy, you could construct the profiles yourself ? Go to www.literarytourism.co.za for some examples: we need a short bio (which highlights KZN connections if possible), a photo of the writer, a relevant or typical extract from their work and a list of works published. We would acknowledge your contribution.

We are busy with an entry on Laurens van der Post in his capacity as the Afrikaans editor for Voorslag (with Campbell and Plomer) but there’s clearly a gap in the Afrikaans language writers on the website and I am grateful you have picked this up.”
Dit sal wonderlik wees as Afrikaanse skrywers meer volledig verteenwoordig word op hierdie webwerf – Lindy is besonder gewillig en entoesiasties oor enige inisiatiewe en geleenthede rondom die literatuur, sy help met blootstelling en beriggies in die koerante, alles.
Dankie!
Bookmark and Share

Comments are closed.

  •