Philip de Vos: Vissies agter glas

 
Een van my vis-foto’s en twee van my vis-versies:

 

Vissies

agter glas

swem

om en om en om

met g’n begin of einde

net

om en om en om.

Hier is nie die woeling

van die diepe oseaan.

Vissies

agter glas

het nêrens om te gaan.

Vissies

agter glas

swem

om en om en om

net om en om

en om en om

net om en om en om

 

uit: Mallemeuleman (2004)

 
 
Fishes swim

without a goal

in aquarium or bowl.

We can watch them

through the glass:

bits of sunshine as they pass

in a circle round and round…

Little fish are nowhere bound.

They don’t know

the mighty motion

of the waves and

of the ocean.

They must wait

for time to pass

locked up in a cage of glass…

 

uit: Carnival of the Animals (1998)

 

 
 
 

 

 

Bookmark and Share

Comments are closed.

  •