Louis Esterhuizen. Die drywende stoel as inspirasie tot ‘n gedig

 

Nou ja, kyk. Wat sal die digter wees sonder sy of haar stoel? Dit is waarskynlik presies dié gedagte wat aanleiding gegee het tot een van die vreemdste poësie-inisiatiewe die afgelope tyd. Volgens die berig by The Telegraph is dié projek deur Tiffany Murray as deel van die Telegraph Hay Festival geïnisieer.  ‘n Groep kunsstudente van die Roal College of Art is naamlik vroeër vanjaar genader met die opdrag om 12 ongewone buitelug-stoele te ontwerp:  “The series of chairs ranges from simple designs to playful interpretations of what constitutes a ‘seat’. One of the designers created a boat, others put together benches, stools and folding chairs.” Aldus The Telegraph se beriggewer.

Nietemin, hierna is ‘n groep skrywers – en digters – genader om ‘n storie óf gedig oor dié stoele te skryf. Een van dié stoele was die drywende bootstoel op die foto hierbo wat deur ene Tom Gottelieren en Bobby Petersen ontwerp is. Die foto is deur Petr Krejci geneem.

Hieronder volg Gillian Clark se gedig wat sy oor dié stoel as inspirasie geskryf het:

***

The Floating Chair

 

Remembering wind in the white oaks

I plant my chair in a wilderness, settle it neat

as a lark’s nest in a cleft crushed in the grass

under buzzard and crow, the wind-blown flocks

of curlew, clouds, ideas, words.

Remembering cherries shaking foam from their hair.

I launch my chair on a wave for the spray on my page,

the taste of salt, the snap of a sail,

words homing in paragraphs over the sea,

a silver leap from the depths.

Remembering songs of chainsaw, chisel, plane,

I float my chair on a floor smooth as a lake,

its mind on reflections. I consider carpenters, makers,

hands silking the wood. A stipple of thought

surfaces like a trout, a tug on the line.

 

© Gillian Clark

 

Bookmark and Share

Comments are closed.

  •