Desmond Painter. Eenvoudige vrae van ‘n laat Christen

Township, Kaapstad

 

Eenvoudige vrae van ʼn laat Christen

 

Met die N2 stad toe sien ek ʼn jong vrou

hurkend langs die teer kak in die reën, sy

los ʼn ryk bruin drol op ʼn pol gras. Snaaks

dat ek haar mooi bene registreer en wonder

hoe om ʼn blik of iets meer te kry

as ek teen 130km/h verbyry.

Bookmark and Share

Een Kommentaar op “Desmond Painter. Eenvoudige vrae van ‘n laat Christen”

  1. Ek hou van die gedig en van die Cussons-interteks.

  •