Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
5 December 201226 December 2012

Joan Hambidge. My suster se skoene

My suster se skoene

 

Ek leen my suster se suede-skoene

vir ‘n uitstappie

met my ouers en Tante

deur die Blyderivier-canyons.

My Tante, op besoek,

uit die Strand

met haar Bolandse bry.

Ek leen my suster se suede-skoene

vir die fynfamiliewals

met ‘n enigste blou-oogbroer,

glo as loods verongeluk

waaroor hulle murmureer

en hul pa word ‘n stilte-afgrond.

Ek leen my suster se suede-skoene

onwetend toe

hoe ek vir altyd die spoor

sou vat deur familie-dongas

roepend roepend verdwalend

na versakings, verstillings:

vlugtend vérvandaan. 

 

© Joan Hambidge, 2012

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

3e gedagtes oor “Joan Hambidge. My suster se skoene”

  1. Annora Eksteen says:
    24 December 2012 at 07:53

    En het jy nie ‘n mooi sussie nie, ek onthou ek het een aand langs haar gesit op ‘n gedigte aand by Tukkies. Ek was juis saam met my sussie daar. Lekker gelag en gesels en jy het van jou gedigte voorgelees.

    Ja, hierdie tyd van die jaar dink mens maar aan familie. En is ook maar bly vir vryheid…

    Reply
  2. Evette Weyers says:
    6 December 2012 at 07:22

    Heerlike gedig Joan! Die herhaling en dan klimaks van insig an afstand

    Reply
  3. Heilna du Plooy says:
    6 December 2012 at 06:27

    Dis ‘n baie mooi gedig, Joan, wat die soek na herkoms en toekoms subtiel verwoord.

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies
  • Carla Botha. Lesse in Wêreldreise
  • Stephan du Toit. Moed

Nuutste bydraes

  • Johann Lodewyk Marais. Swartoogtiptol
  • Hennie Maartens. blommeprag
  • Joan Hambidge. Sheila Cussons en die verwikkelde lyn
  • Johann Lodewyk Marais. Seisoen
  • Koos de Wet. Onse Raka

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Joan Hambidge. Sheila Cussons en die verwikkelde lyn17 August 2026

    Marlies Taljard: Johann se Lange het destyds in "Kaapse Paragrawe" soms oor Sheila Cussons geskryf. Sien byvoorbeeld dié onderhoud wat…

  2. Andries Fourie on Andries Fourie. Soos die val van ‘n veer16 August 2026

    Baie dankie Anne-Marie!

  3. Joan Hambidge on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Borges11 August 2026

    Dank. Albei is wonderbaarlike digters. Ek lees nou weer die hele Cussons en hoe sy Neruda en Borges vir ons…

  4. Mirinda on Krige Visser. lykskou10 August 2026

    Iets wat mens nooit sal vergeet nie....veral wanneer so jonk en sensitief...en die reuke sal mens altyd bybly...

  5. Eugene Vorster on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Borges10 August 2026

    Beste Professor Hambidge, baie dankie vir hierdie boeiende artikel. Dit inspireer ‘n mens om verder oor Borges & Cussons te…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d