Desmond Painter. Die Guardian se ‘Poetry Podcasts’

Gaan luister bietjie na die Guardian (die Britse een) se huidige reeks ‘Poetry Podcasts’ op die koerant se webblad: Fiona Sampson lees gedigte voor van George Herbert; Simon Armitage van Ted Hughes; Jo Shapcott van Emily Dickenson. Carol Ann Duffy lees voor uit haar eie versameling liefdesgedigte. En daar is meer. Die podcasts is aflaaibaar, so jy kan die mp3’s in jou kar of op jou iPod in die gimnasium luister.

Bookmark and Share

Comments are closed.

  •