McGregor Digtersfees

Sien die volledige program by http://www.temenos.org.za/uploads/5/4/2/1/5421083/a3_booklet_21_may_for_blog.pdf   Bekende digters wat optree is o.a. Melt Myburgh, Fanie Olivier, Floris Brown en Leon de Kock. Computicket besprekings vir die fees op 22 Mei 2013 om 09h00 open. Vir die biografie van elke digter kan jy gaan loer by http://www.temenos.org.za/blog.html

 Feesgroete Billy, Anne, Jenny, Dave, Annie en Marinda

Bookmark and Share

Comments are closed.

  •