Onderhoud met TT Cloete

Dr. Marlies Taljard in gesprek met Prof. T.T. Cloete oor sy nuutste bundel Karnaval en Lent   Dr. Marlies Taljard (MT): Prof. T.T. Cloete, dankie vir ʼn baie gesellige en inspirerende kuiertjie by u aan huis waartydens ons onder andere gesels het oor u nuwe bundel Karnaval en Lent wat binnekort by Tafelberg verskyn. Om by … Continue reading Onderhoud met TT Cloete