ATKV-Woordveertjies – 2014

Die 2014 ATKV-Woordveertjies word op Vrydag, 12 September tydens ‘n

prestigegeleentheid by D’Aria in Durbanville toegeken.

Die sluitingsdatum vir inskrywings is Woensdag, 4 Junie 2014.

Die reglemente en inskrywingsvorms is beskikbaar by www.atkvprojekte.co.za

 Daar kan in die volgende kategorieë ingeskryf word vir die ATKV-Woordveertjies:

 

ATKV-Prosaprys*                                                                

Prys vir Dramateks                                                                 

Prys vir Liefdesroman                                                     

Prys vir Poësie                                                                   

Prys vir Romanses                                                               

Prys vir Spanningslektuur                                                  

Woordwystoekenning        

 

*

Kinderboektoekennings:

• Kategorie 3 – 6 jr.

• Kategorie 3 – 6 jr. illustrasies

• Kategorie gr. 1 – 3

• Kategorie gr. 1 – 3 illustrasies

• Kategorie gr. 4 – 5

• Kategorie gr. 4 – 5 illustrasies

• Kategorie gr. 6 – 7

• Kategorie gr. 8 – 10

 

 

* ’n Addisionele R5 000 word by die prysgeld van

die ATKV-Prosaprys gevoeg indien die wenner ’n

debuutwerk is.

 

 

LET WEL: Die Kinderboektoekennings se

sluitingsdatum verskil van die res.

Besoek ons webwerf vir meer besonderhede.

vir navrae oor inskrywings kontak:

Jeanné Naudé: 011 919 9088

E-posadres: jeannen@atkv.org.za

vir algemene navrae kontak:

Nita Cronjé: 011 919 9087

E-posadres: nitac@atkv.org.za

Bookmark and Share

Comments are closed.

  •