THE 2014 INGRID JONKER PRIZE FOR ENGLISH POETRY
To be considered for the Ingrid Jonker Prize 2014, please submit three copies of any English poetry debut published in 2012 or 2013 for adjudication to:
Ingrid Jonker Prize Committee
c/o Finuala Dowling
Centre for Open Learning
University of Cape Town
Private Bag
Rondebosch 7701
Cape Town
South Africa
The closing date for submissions is the 15th August 2014.
The winner will be announced during October 2014.
For the rules and regulations of the Ingrid Jonker Prize, see https://versindaba.co.za/2011/03/23/die-ingrid-jonker-prys/
Danie Marais
Convener of the Ingrid Jonker Prize Committee
—-
DIE 2014 INGRID JONKER-PRYS VIR ENGELSE POËSIE
Stuur asseblief drie eksemplare van enige Engelse digdebuut wat in die jare 2012 en 2013 verskyn het en dus vir vanjaar se Ingrid Jonker-prys vir Engelse poësie in aanmerking kom, vir beoordeling na:
Ingrid Jonker Prys-komitee
Posbus 657
STELLENBOSCH
7599
Die sluitingsdatum vir voorleggings is 15 Augustus 2014.
Die wenner sal gedurende Oktober 2012 aangekondig word.
Vir die reglement van die Ingrid Jonker-prys, besoek
https://versindaba.co.za/2011/03/23/die-ingrid-jonker-prys/
Danie Marais
Sameroeper van die Ingrid Jonkerprys-komitee