DIE 2015 INGRID JONKER-PRYS

DIE 2015 INGRID JONKER-PRYS VIR AFRIKAANSE POËSIE

Stuur asseblief drie eksemplare van enige Afrikaanse debuut-digbundel wat in die jare 2013 en 2014 verskyn het en volgens die reglement* vir vanjaar se Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse poësie in aanmerking kom, vir beoordeling na:

 

Die Ingrid Jonker Prys-komitee

Posbus 657

STELLENBOSCH

7599

 

Die sluitingsdatum vir voorleggings is 31 Augustus 2015.  Die kortlys sal teen 1 Oktober bekend gemaak word en die wenner sal op 15 Oktober aangekondig word.

 

Danie Marais, 
Sameroeper van die Ingrid Jonkerprys-komitee

 

* Vir die reglement, sien: https://versindaba.co.za/2011/03/23/die-ingrid-jonker-prys/

 

 

Bookmark and Share

Comments are closed.

  •