Oproep om bydraes vir die AVBOB-Poësiekompetisie

Die herlewing in die vraag na poësie is inspirerende nuus vir aspirant- sowel as gevestigde digters. Dit verhoog nie net hul kans om hul werk te laat publiseer nie, dit gee hulle ook die geleentheid om ʼn inkomste te genereer deur te doen waarvoor hulle lief is.

Inskrywings vir die AVBOB Poësiekompetisie sluit oor 2 weke op 30 November

Klik op dié skakel om meer te wete te kom: https://www.avbobpoetry.co.za/Blog/View/23

 

Bookmark and Share

Comments are closed.

  •