Webblad onstabiel

Die Versindaba-webblad is tans onstabiel en besoekers kan moontlik met tye tegniese probleme ondervind. Die rede daarvoor is dat Versindaba tans oorgedra word na ‘n ander bediener. Ons hoop dat die webblad binne enkele dae weer meer toeganklik sal wees.

Bookmark and Share

Los kommentaar

 

*