Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
14 February 202017 February 2020

Tsead Bruinja. Vertaling in Afrikaans

 

Tsead Bruinja vertaling uit Fries na Afrikaans. Vert. deur Catherine du Toit

 

leave nimmen wit hoe’t wy yn eardere libbens / liefste niemand weet hoe wij in eerdere levens

 

liefste niemand weet hoe ons in vroeëre lewens

by mekaar verby geloop het of die bus verpas het waarin één

van ons gesit het of jy my suster moeder

was en niks tussen ons ooit kon word nie omdat

 

daar te veel jare of ‘n geloof tussen ons

gedryf het so buigsaam as ‘n kontinent sou die afstand

soms gewees het ek was miskien druk besig met

die ontdekking van vuur terwyl jy en jou minnaar

 

aan die oorkant van die oseaan kerse aangesteek het

hou ek jou al weer te styf vas ek wil jou nie

blou knyp nie maar ek is bly en ook bang

 

dat daar nooit méér tussen ons sal wees as hierdie heelal

waarin ons nie bymekaar kan kom nie omdat dit

te klein is vir die verdriet van twee wat één word

 

liefste laat tyd ons maar uitmekaar ruk as ons een vir een

doodgaan ons slaan terug met brûe van woorde

 

Tsead Bruinja (1974)

uit: Geboorte van het zwarte paard (2008)

 

© Catherine du Toit

( Die oorspronklike is in Fries, die digter het self meegewerk aan die Nederlandse vertaling waarvan ek gewerk het. – CdT)

 

 

Deel:

  • Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Click to share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading...

Lees meer

← Arthur Rimbaud. Vertaling in Afrikaans

2e gedagtes oor “Tsead Bruinja. Vertaling in Afrikaans”

  1. Bernard Odendaal says:
    15 February 2020 at 07:12

    Inderdaad mooi.

    Reply
  2. Gerard Scharn says:
    14 February 2020 at 22:27

    Mooie vertaling!

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. George Steiner, “On Difficulty”
  • Carina van der Walt. Madeleine en Marianne (uit “Paryse Dagboek”)
  • 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)
  • Marthé McLoud. Een aand op straat
  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  4. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

  5. Bernard Odendaal on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk13 January 2026

    “Lostorring” het my ewe diep getref, Joan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d