Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
17 February 202017 February 2020

Nuwe publikasie: Tuin van digters (Daniel Hugo)

 

Inligtingstuk

Daniel Hugo: Tuin van digters. ’n Bloemlesing uit eie werk

 

Daniel Hugo (1955) het die afgelope veertig jaar talle gedigte geskryf oor digters wat hom geïnspireer en geïrriteer het. Tuin van digters is ’n persoonlike keuse daaruit en kan as ’n klein literatuurgeskiedenis-in-versvorm beskou word. Die bundel bevat ’n register met die 53 digters wat daarin figureer: van Gerrit Achterberg tot George Weideman.

Hierdie bloemlesing verskyn by geleentheid van die digter se vyf-en-sestigste verjaarsdag op 26 Februarie 2020. Die foto op die voorplat is geneem deur Marlene Malan; die agterplattekening is gemaak deur André Letoit (Koos Kombuis).

Die boek sal nie in die handel beskikbaar wees nie. Die uitgewer is Christel Foord Selfpublikasies (cfoord@yebo.co.za)

 

Bladspieël

Vir André Letoit

 

in die verbygaan sien ek soms

by dié kafeetafel ’n eensame man

wat skryf – dan verbeel ek my

hy skryf oor sy weerkaatste self

die tafel en die verbyganger

wat hom verbeel: daar sit ’n man

wat oor sy eensaamheid skryf

 

Grapevine, Pretoria, 1978

 

(Die Boek Daniel, Human & Rousseau, 1986)

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading...

Lees meer

← Yves T’Sjoen berig oor Tuin van Digters
Onderhoud met Daniel Hugo (Tuin van digters) →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard
  • Resensie: “Strik” (Gerhard Barkhuizen)
  • Anne-Marie Bartie. Kidnapping-accused mom told State witness she sold Joslin Smith to a sangoma, court hears

Nuutste bydraes

  • Carina van der Walt. Drie taalmanifestasies
  • Onderhoud: Johan Braeckman gesels met Yves T’Sjoen oor sy Breytenbach-drieluik
  • Stephan du Toit. verhuis
  • Mysterieus alternatief voor ‘woke’ Boekenbal
  • Wynand J Booysen. Stilkind

Nuutste kommentaar

  1. DIETLOFF VAN DER BERG on Bester Meyer. Breyten Breytenbach: Om die duif wat opkom en ondergaan aan te hou volg …8 March 2026

    Baie dankie vir hierdie persoonlike siening en waardering van Breyten se werk.

  2. Gerard Scharn on Gerard Scharn. dirge6 March 2026

    Baie dankie meneer Odendaal.

  3. Bernard Odendaal on Gerard Scharn. dirge5 March 2026

    Treffende ironie. Die hart sing sy solodeuntjie.

  4. Bernard Odendaal on Willem M. Roggeman.5 March 2026

    Boeiend.

  5. Willem Hendrik Meyer on Kan iemand help?4 March 2026

    Dis wel my werk wat ek gedoen het vir die Oor die einders van die bladsy projek van die Noordwes…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d