18 May 2020 Hannes Visser. Covid-son 18 April die herfsson het vanoggend vroeg met minagting van die inperking deur die voordeurskreef gebars en vierkanthelder op die sitkamerdeur (wat deesdae altyd toe is) die somberheid van jou afwesigheid kom besweer © Hannes Visser, 2020 Deel:Click to share on Facebook (Opens in new window)Click to share on Twitter (Opens in new window)Like this:Like Loading...