Charl-Pierre Naudé. Blitsblog 1

 

Paul Valéry

 

 

Ek plaas voorts ‘n paar baie kort blogs wat sal bestaan uit aanhalings uit werk of gewaarwordings van bekende skrywers. Ek noem hulle “blitsblogge”.


Bitsblog 1
:

Ce qui n’est pas ineffable n’a aucune importance –

“Wat  nie onsê-baar is, het geen belangrikheid nie.” – Paul Valéry

uit Mon Faust (1946)

 

 

Bookmark and Share

Een Kommentaar op “Charl-Pierre Naudé. Blitsblog 1”

  1. Maria Snyman :

    Lyk belowend as dit so begin – sien uit na jou blitsblogge, Charl-Pierre!

Los kommentaar

 

*

  •