Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
3 January 20214 February 2021

Gus Ferguson. Vertaling in Afrikaans

 

Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (57)

  

Gus Ferguson. Vertaling uit Engels in Afrikaans. Vert. deur Elza Lorenz.

 

Vir Bob Dylan se verjaardag

 

‘ n Dylan-vers staan wars  op die blad

Herinner aan ‘n mankolieke koutjie

 

Wat kletter in die wind, en kreun

Maar budgie is reeds vort. Wanneer Bob praat

 

Is hy adenities, laringities

Sy stem verstom almal stil tot krities,

 

En sy bekfluit steur en tart,

Is insinuerend.

 

Sy metriek is ook besonder slap,

Sy ryme dikwels  ongemaklik pap.

 

Maar sy songs is pure duiwe, vry en

Ongehok. Elkeen wat hom hoor is mal :

 

Stem saam die geheim is

Waar sy  klem gaan val

 

Laat ons van gebrek en rym vergeet

En sy meesterlike tyd en plek beleef.

 

 

***

 

For Bob Dylan’s birthday

Gus Ferguson

 

A Dylan poem upon the page

Reminds one of a broken cage

 

That rattles in the wind and creaks.

The bird has flown. When Bobby speaks

 

He’s adenoidal, laryngitic.

His voice confounds his every critic,

 

And, like his mouth-harp, irritates –

It hectors and insinuates.

  

His prosody is very slack,

His awkward rhymes are often hack

 

But his songs are like the uncaged dove

Referred to in line four above

 

And everyone who hears agrees

The secret’s in the emphases.

 

So let’s forget about his faults and rhyming

And celebrate impeccable timing.

 

Bronverwysing:

Ferguson, Gus. 2003. From  GUS FERGUSON’s  Arse Poetica, Musings on Muse Abuse. Roggebaai: Kwela Books, First Edition, page 21.

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Alexis Rotella. Vertaling in Afrikaans.

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies
  • Carla Botha. Lesse in Wêreldreise

Nuutste bydraes

  • Kortlyste vir Netwerk24 KykNET Rapport Boekpryse bekend
  • Koos de Wet. Die komponis
  • AVBOB Persverklaring
  • Margaret Cordier-Biermann. Oorlogsfabriek
  • Margaret Cordier-Biermann. Die kneg

Nuutste kommentaar

  1. Dr PS Swathe on Resensie: “Krap – oop toe om rond uitkrap” (Koos de Wet)6 August 2026

    Naledi, wat het hier gebeur ??

  2. Hester Steenkamp on Digtersprofiel: Melt Myburgh3 August 2026

    Oewerbestaan is een van my kosbaarste besittings. Die bundel lê my baie na aan die hart.

  3. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  4. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  5. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d