Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
16 February 2021

Nuwe bundel. Veronique Jephtas: Soe rond ommie bos

Veronique Jephtas

Soe rond ommie bos

 

Omslag

Veronique Jephtas verteenwoordig die kraakvars stem van ’n nuwe generasie Afrikaanssprekendes – die born frees, gebore ná 1994 – wat grootgeword het in ’n land met meer geleenthede vir almal maar waar die wonde van die verlede halsstarrig bly sweer. In Soe rond ommie bos skryf Jephtas protespoësie en verbeel ’n gemeenskap wat vry is van gesprekke wat rondom die bos loop.

 

OOR DIE OUTEUR

Veronique Jephtas is ’n 24-jarige skrywer, aktivis, digter, “spoken word”-kunstenaar, regisseur en aktrise van die Paarl. Sy het haar honneursgraad in drama en teaterstudies in 2019 by die Universiteit Stellenbosch voltooi, waar sy in kreatiewe skryfwerk spesialiseer het. Sy het haar debuut as dramaturg by Woordfees 2020 gemaak met Hoe change hulle. Sy was ook onlangs te sien in die Fiësta-bekroonde produksie Jakkals en Wolf Onbeperk deur Malan Steyn. Veronique is een van die ses skrywers wat gekies is om deel te wees van die Jakes Gerwel-skrywersresidensie.

Die skrywer het meer as 5000 volgelinge op sosiale media. Haar gedig “Dear Mr President”, waarin sy pres. Ramaphosa direk aanspreek, was ’n YouTube-sensasie. Sy is besig om ’n naam vir haarself te maak as regisseur en dramaturg en daar word met groot entoesiasme uitgesien na haar debuutdigbundel. Sy beplan om ’n paar van die gedigte voor te lees en op sosiale media te versprei en op dié manier die bundel te bemark.

 

Skakel na haar profiel of Facebook: https://www.facebook.com/Veroniquebj13

 

 

[Protea Boekhuis 2021. Prys R200.00. Formaat: 137 x 213 mm, sagteband, 64 bladsye. ISBN (gedrukte boek): 978-1-4853-1224-6]

Deel:

  • Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Click to share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading...

Lees meer

Nuwe Bundel. Daniel Hugo: Klinkklaar →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk
  • Bert Bevers. Aanwijzingen
  • Riaan le Roux. Kans
  • Paul Kloppers. bosluisvoël
  • Digtersprofiel: Marlise Joubert

Nuutste kommentaar

  1. Stephan du Toit on Stephan du Toit. Geboorteland13 January 2026

    Baie dankie Marthé.

  2. Bernard Odendaal on Bernard Odendaal. Musikale oomblik9 January 2026

    Dankie, Joan.

  3. Marthé McLoud on Stephan du Toit. Geboorteland9 January 2026

    Treffende gedig.

  4. Joan Hambidge on Bernard Odendaal. Musikale oomblik8 January 2026

    'n Uitstekende palinode - spel met Cloete. En die slot is 'n mokerhou! Jou gedig is treffend.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Voorbeeldig8 January 2026

    Treffend. En: Gesondheid in die rondheid!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d