Michel Deguy. Vertaling in Afrikaans
Michel Deguy. Vertaling van Frans via Engels in Afrikaans. Vert. deur Waldemar Gouws
Aphrodite kollega
(met apologie aan die digter Deguy)
hedendaagse anadiomene die toilet se skoonheid
byna botticelliaans in ‘n groot gedruis van die gespoel
raam haarself in die groen ingang herskik okerhand
by elektrisiteit swart die haardos kroes
en met ‘n oortrektrui se gladde mou
rem sy aan die romp op die vlak van die dermbeenspier
***
Michel Deguy
Aphrodite collègue
Moderne anadyomène des VC belle
la botticellienne dans un grand bruit de chasse
s’encadre sur la porte verte rajustant blonde
à l’électricité la tresse l’onde
et d’une manche glabre de pull
tire sur la jupe au niveau de l’iliaque
***
Aphrodite Colleague
Modern anadyomene of the rest rooms lovely
Botticellian mid a great flushing noise
centers herself in green doorframe arranging blonde
neath electricity her braid her wave
and with a downy sweater’s sleeve
tugs on her skirt at the level of the iliac
*
dermbeenspier. (anat.) Heupspier van die dermbeengroef na die klein draaier of uitsteeksel aan die binnesy van die dybeen. Dit help met die buiging van die dybeen in die rigting van die bekken (pelvis). WAT
Uit: Deguy, Michel. 2005. Recumbents: Poems. With “How to name” by Jacques Derrida.
Translations, Foreword, and Notes by Wilson Baldridge. Middletown: Wesleyan University Press (pp. 38-39).