Kwatrynkompetisie (20)

 

Die doppe gis in die mos

wag dat die virus laat los

so klink ons solank ‘n glasie

wit of rooi teen die  2019 vos.

 

© Francois de Jongh, 2021

 

 

 

Bookmark and Share

Comments are closed.